Home / Tag Archives: Johan Oberholzer

Tag Archives: Johan Oberholzer

Feed Subscription

Dewald Wasserfall: Elektrisiteit

Dewald Wasserfall: Elektrisiteit

Ohm my Gosh, Watt ‘n Nuwe Album! Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat die gewilde sanger se nuwe album, getiteld Elektrisiteit nou besikbaar is. Die kunstenaar met multi-platinum verkope en sakke vol toekennings agter sy naam, se gewildheid sy rasperstem, skerp humorsin en liefde vir reis, het Dewald bevestig dat mense meer van die pop-rock-country gevoel van sy vorige albums ...

Read More »

Dewald Wasserfall: Nuwe Begin

Dewald Wasserfall: Nuwe Begin

Nuwe Album vir Kontrak-Tema-Liedjie singer! Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat die gewilde sanger se nuwe album, getiteld Nuwe Begin binnekort beskikbaar sal wees. Die kunstenaar met multi-platinum verkope en sakke vol toekennings agter sy naam, se gewildheid het selfs verder toegeneem nadat hy in 2018 een van die afrigters was op Die Kontrak. Bekend vir sy rasperstem, skerp humorsin ...

Read More »

Skemer: Sê dit Harder

Skemer: Sê dit Harder

Espach Duo draai die volume op as die Son sak! Skemer, ‘n nuwe Afrikaanse man- en vrou-duo, het pas hulle heel eerste enkelsnit vrygestel en hulle gaan verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers is in rep en roer hê.  Sê dit Harder, wat beskryf kan word as ’n moderne Country-liedjie met ’n pop-aanslag, is soos ’n vars briesie in die bedryf en gaan beslis die radiogolwe oorneem.   Sê ...

Read More »

Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog

Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog

Daar is Engele wat waak oor jou, selfs tydens ‘n Wêreldoorlog. Met meer as een miljoen trefslae op YouTube, nommer een treffers op verskeie radiostasies, goue- en platinum-albums, Ghoema-benoemings en verskynings op Huisgenoot Skouspel en Afrikaans is Groot, is Arno Jordaan geen vreemdeling nie. Dié sanger, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel. Derde Wêreldoorlog, ...

Read More »

Dirk van der Westhuizen: Sexy Vi My

Dirk van der Westhuizen: Sexy Vi My

Dirk van der Westhuizen blus die koue met ’n ‘sexy’ nuwe treffer. Eers is daar suiker gegooi, toe spoel hy dit af en nou gaan Dirk van der Westhuizen die koue blus met sy nuwe vuurwarm enkelsnit getiteld Sexy Vi My. Die enkelsnit, wat ook die titelsnit van Dirk se nuutste album is, is ’n Afrikaanse pop/dansliedjie wat enigiemand sexy gaan laat voel. Die liedjie ...

Read More »

Mariska: Dankie

Mariska: Dankie

Eerste Enkelsnit vir Mariska Mariska glo dat musiek met die hart praat op ’n manier wat woorde alleen nie kan nie en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie nuweling se treffende aanslag, wat beloof om groot opslae te maak in die Afrikaanse Musiekbedryf. Dankie, die titel- en eerste enkelsnitvrystelling, is deur Johan Oberholzer geskryf en het ’n lekker ritme en betekenisvolle lirieke. Dit gaan ...

Read More »

Geraldine Scholtz: Mis

Geraldine Scholtz: Mis

Moenie Sommer haar tweede enkelsnit Mis nie! Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie.   Haar eerste enkelsnit, Sommer, ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer, is gedurende Augustus 2017 uitgereik en het vir meer as sewe maande bo-aan die trefferperades van talle radiostasies landswyd gepryk.   Die musiekvideo vir hierdie liedjie was ook vir byna 7 weke op die kykNET Top20 se ...

Read More »

Geraldine Scholtz: Sommer

Geraldine Scholtz: Sommer

Nuwe musiek video sien die lig. Sommer is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en gaan oor ’n meisie wat verlief is op iemand wat haar nie raaksien nie. Die treffer is die perfekte pasmaat vir die nuweling se sterk, helder stem en is beslis iets waarby gehore van alle ouderdomme sal aanklank vind.  Die musiekvideo van die enkelsnit is op die 29ste ...

Read More »
Scroll To Top