We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Groot FM

Tag Archives: Groot FM

Feed Subscription

Groot op die Gras

Groot op die Gras

Afrikaanse Musiek en Leefstylfees gee Woema aan Moedersdagnaweek! GROOTfm 90.5 bied met trots Groot Op Die Gras aan: ‘n Splinternuwe Afrikaanse musiek- en leefstylfees op Saterdag 11 Mei by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin. Kom spandeer jou Moedersdag-naweek in die natuurskoon van die Tuine, terwyl jy top-musikante Die Heuwels Fantasties, Bobby van Jaarsveld, Valiant Swart, Refentse, Howie Combrink, Saarkie, Charlie Finch en Van Wyk Brand beleef. Die fees beloof om ‘n ...

Read More »

Vincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel

Vincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel

Stap Soos Karlien, Maar dis die Liefde wat Tel. Ná die weghol sukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger weer op almal se lippe met ’n nuwe enkelsnit vanaf sy debuut-album, Asem… en dis net betyds vir die maand van liefde! Dis die Liefde Wat Tel, uit Vincent se eie pen, gaan oor die liefde wat meer gewig dra ...

Read More »
Scroll To Top