We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Fathom Media

Tag Archives: Fathom Media

Feed Subscription

Michael Blignaut: Hemelwater

Michael Blignaut: Hemelwater

Jong Man se Seëninge Reën soos Water vanuit die Hemel! Michael Blignaut se tweede enkelsnit, Hemelwater, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie inspirerende lied. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is in Johannesburg geskiet en begin in ‘n atteljee met fotorame sonder fotos om die leegheid wat hy ervaar, te beskryf. In die tweede helfde van ...

Read More »

Sunel: Hart se Wens

Sunel: Hart se Wens

Van die Hart op jou Mou, Tot die Hart se Wens… Die Jazz-prinses van Mosselbaai met die tydlose stem, Sunel, wat bekendheid verwerf het vir haar debuut-enkelsnit, Fickle Heart en wie se tweede enkelsnit, Hart Op Jou Mou, bo-aan verskeie trefferparades gepryk het, het onlangs haar derde enkelsnit en musiekvideo, Hart se Wens vrygetel. Sunel het Hart se Wens  self geskryf en dit is gebasseer op ‘n liefdesteleurstelling.  Dit is die tipe ...

Read More »

Samantha Leonard: ‘n Duisend Keuses

Samantha Leonard: ‘n Duisend Keuses

Finalis van The Voice het nuwe video! Samantha Leonard se eerste Afrikaanse enkelsnit, ‘n Duisend Keuses, is gedurende September 2018 vrygestel en is reeds besig om die trefferparades van radiostasies landswyd te klim!  Die musiekvideo vir hierdie treffende liedjie is op 22 Oktober bekend gestel. Die video is in ‘n moderne eksklusiewe huis in Ebotse Country & Golf Estate in Benoni verfilm en deur die bekende ...

Read More »

Michael Blignaut: Naglig

Michael Blignaut: Naglig

Michael Blignaut stel nuwe enkelsnit Naglig bekend. Michael Blignaut glo net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, Naglig is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte vrolikheid in die ...

Read More »
Scroll To Top