We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Estate D’Afrique

Tag Archives: Estate D’Afrique

Feed Subscription

Valeska Muller: Verdwaal Saam Met Jou

Valeska Muller: Verdwaal Saam Met Jou

Nuwe video laat jou nie alleen verdwaal nie. Valeska Muller se moderne popmusiekverwerking, Verdwaal Saam Met Jou, is gedurende September 2018 aan radiostasies landswyd uitgereik en aanhangers kan nie genoeg van haar unieke stem en musiekstyl kry nie!  Sy trek aandag waarookal sy gaan en die liedjie bly in jou kop vassteek. Die musiekvideo vir hierdie opgewekte dansnommertjie wat sy saam met Tertius Jacobs en Sean ...

Read More »
Scroll To Top