We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Bouwer Bosch (page 2)

Tag Archives: Bouwer Bosch

Feed Subscription

Bouwer Bosch: Verby

Bouwer Bosch: Verby

Bouwer Bosch stel nuwe enkelsnit bekend Bouwer Bosch is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het! Met sy eiesoortige klank en aanslag trap hy diep spore in sy aanhangers se harte. Sy splinternuwe enkelsnit, Verby, stel beslis nie teleur nie! Die liedjie gaan oor konflik in ‘n verhouding. “‘n Mens is geneig om te dink dat konflik ‘n negatiewe aspek in ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Dankie dat jy hier was…   VUIL WASGOED se lokprent is amptelik bekend gestel en is nou aanlyn te sien! Die film, wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap het met vyf toekennings, word op 8 Desember 2017 landswyd in teaters vrygestel. In ‘n eenvoudige wassery in ‘n ondergemiddelde woonbuurt, is Wim en Kevin besig om ander mense se vuil wasgoed te was, droog te maak en te stryk. Bedags is hul ...

Read More »

Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul

Ghoemas 2017:  Die Nominasies Onthul

 Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...

Read More »

Bouwer Bosch: Hopelik

Bouwer Bosch: Hopelik

Bouwer Bosch reik Tweede Single uit Bouwer Bosch is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie. Sy klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke en humorsin het van dag een af diep spore kom trap in die harte van sy aanhangers. Vandag is hy ...

Read More »

Jagveld

Jagveld

What makes Jagveld different? The highly anticipated new Afrikaans action/thriller JAGVELD (Afrikaans, with English subtitles) – written by the renowned master of the thriller genre, Deon Meyer – will come to life on the big screen at South African cinemas from 17 March 2017. This exciting local cinema release hits the screen with impact – delivering suspenseful elements of the genre with the support of atmospheric ...

Read More »

Bouwer Bosch reik Musiekvideo uit vir ‘Sy Klink soos Lente’

Bouwer Bosch reik Musiekvideo uit vir ‘Sy Klink soos Lente’

Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo vir die titelsnit van die film, SY KLINK SOOS LENTE, is pas uitgereik. Die film handel oor Ben (Stiaan Smith), ‘n selfvoldane werktuigkundige wat een aand vir Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone en uitgesproke ouditeur, in ‘n kroeg ontmoet. Hulle begin gesels en daar is onmiddellik wedersydse belangstelling, maar wanneer Linda vir Ben vra wat hy vir ‘n lewe doen, jok hy en sê hy dat ...

Read More »
Scroll To Top