Home / Tag Archives: Beer Adriaanse

Tag Archives: Beer Adriaanse

Feed Subscription

Fynskrif Seisoen 2

Fynskrif Seisoen 2

Maak reg vir Fynskrif 2 in Oktober Fynskrif is terug. Die tweede seisoen tel drie maande later op met Van Wyk en Vennote wat aan ‘n draadjie hang na Hans (Chris van Niekerk) se aftrede. Lara (Tinarie van Wyk Loots) is so gefokus op nuwe kliënte werf dat sy nie die gaping raaksien wat tussen haar en Jaco (Jacques Bessenger) ontstaan het nie. Boonop sit ...

Read More »

Hotel 4

Hotel 4

Ferdie en Danny, en kie, kom terug Ferdie Kruger en die personeel van Die Fransen hotel keer in Januarie 2020 terug vir ‘n vierde seisoen van kykNET se mokumentêre reeks, Hotel. In die vorige seisoen was daar ‘n stryd oor wie burgemeester sou word, Danny se eerste toneelstuk is deur Die Fransen personeel opgevoer, daar was pret met Batcoin en Jaap se troetelskaap het amok ...

Read More »

kykNET: Nuwe Reekse, Seisoene en Flieks

kykNET: Nuwe Reekse, Seisoene en Flieks

Kersfees in Julie met hope vol nuwe programme op die kykNET kanale: Alles Malan Begin Dinsdag 9 Julie 20:00. Alles Malan is ’n familiedrama wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, ...

Read More »

Hotel Seisoen 3

Hotel Seisoen 3

Kyk Wie Is Terug… Hotel, die Afrikaanse mokumentêr, is terug! Die reeks handel oor ’n middeljarige hotelbestuurder, Ferdie Kruger, en sy kleindorpie-personeel wat spartel om dié substandaard-hotel se deure oop te hou. Hulle gaan dalk nie in die geskiedenis afgaan as die beste personeelgroep nie. Dalk ook nie as die flukste of hulpvaardigste nie. Maar dié kleindorpie-personeel van Fransenburg het om ander redes in ons harte ingekruip. ...

Read More »

Wonderlus

Wonderlus

Doen wat jy Moet Die vrystellingsdatum van die bekroonde rolprent, Wonderlus is amptelik bekend gemaak. Dié speelfilm het drie kykNET Silwerskermfees-toekennings opgeraap; Beste teks deur Johan Cronje, Beste byspeler, Beer Adriaanse en Beste aktrise, Lea Vivier. Afrikaanse fliekliefhebbers kan hierdie flim vanaf 27 April 2018 gaan sien. Wonderlus het Silwerskermfeesgangers vanjaar gaande gehad oor die vars blik wat dit op van die grootste ou vrae gee: Wat is ...

Read More »
Scroll To Top