Home / Tag Archives: Andre Veltz

Tag Archives: Andre Veltz

Feed Subscription

Willem Botha: Een Shot

Willem Botha: Een Shot

‘Net Een Shot…’  Most Famous Last Words, nou Willem Botha Lirieke… Twee jaar sedert sy treffer, Soen & Vergeet ranglyste regoor die land aan die gons gehad het is Willem Botha terug met ‘n splinternuwe enkelsnit met hope skop! Een Shot is beslis dié partytjieliedjie van die jaar. Die treffer sal sonder twyfel elkeen wat jonk van gees is op die dansvloer kry en hou ...

Read More »

Ons Praat met Edwin van der Walt

Ons Praat met Edwin van der Walt

Edwin van der Walt speel die rol van Dap Smit in My Father’s War:  “Ek is Verlief op hierdie rol” Deur Louw Mulder, Geredigeer deur Hanri Wondergem Daar was oor die afgelope paar jaar ‘n oplewing in die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Dit het tot gevolg dat Suid-Afrikaanse akteurs se loopbane fyn dopgehou word. Een van die Suid-Afrikaanse akteurs wat sy staal deur veelsydigheid wys, is Edwin ...

Read More »
Scroll To Top