Home / Tag Archives: Amanda Strydom

Tag Archives: Amanda Strydom

Feed Subscription

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...

Read More »

Fiesta’s 2019 Wenners

Fiesta’s 2019 Wenners

Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners: Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste. Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld ...

Read More »

Verona: Maskers

Verona: Maskers

Verona ontmasker haar talent met eerste enkelsnit. Verona, met haar strelende stem, het beslis geen bekendstelling nodig in vermaakkringe nie. Dié kleindorpiemeisie van Meyerton het oor die afgelope paar jaar nie net naam gemaak as realiteitsprogramster, radio-omroeper en televisieaanbieder nie, maar ook as joernalis, vervaardiger en sanger. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Maskers, is pas vrygestel en het reeds die publiek gaande. Die snit, wat deur haar ...

Read More »

Jak de Priester: 15 Jaar

Jak de Priester: 15 Jaar

De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...

Read More »

Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes

Fiëstas 2015:  Hier is die Benoemdes

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...

Read More »
Scroll To Top