We are Proudly South African
Home / SA Music / Male Artists

Category Archives: Male Artists

Burgerd Botha: Vat my Huis Toe

Burgerd Botha: Vat my Huis Toe

Nuwe Video Sal jou Huis toe Vat! Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit en video, Vat My Huis toe vrygestel en beloof om luisteraars en kykers te bekoor met betekenisvolle lirieke, elektroniese klanke en treffende beeldmateriaal. Die lied is geskryf deur Burgerd Botha in samewerking met Oriison. Oriison is die verhoognaam van die skrywer en vervaardiger, Joshua Oosthuizen. As ons moeg en moedeloos raak vir die ...

Read More »

Vincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel

Vincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel

Stap Soos Karlien, Maar dis die Liefde wat Tel. Ná die weghol sukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger weer op almal se lippe met ’n nuwe enkelsnit vanaf sy debuut-album, Asem… en dis net betyds vir die maand van liefde! Dis die Liefde Wat Tel, uit Vincent se eie pen, gaan oor die liefde wat meer gewig dra ...

Read More »

Armand Joubert: Burning Fire

Armand Joubert: Burning Fire

Blazing new Single for Previous The Voice’s Hat-Guy. AJ, better known as pop-sensation Armand Joubert, known for Number 1 hits like So Gone, Should I and Sun Back also made waves after Jacaranda FM challenged him to do a cover of Queen’s Somebody to Love and scored him 10 / 10 for his perfect version… Armand has already worked and performed with big names and ...

Read More »

Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog

Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog

Daar is Engele wat waak oor jou, selfs tydens ‘n Wêreldoorlog. Met meer as een miljoen trefslae op YouTube, nommer een treffers op verskeie radiostasies, goue- en platinum-albums, Ghoema-benoemings en verskynings op Huisgenoot Skouspel en Afrikaans is Groot, is Arno Jordaan geen vreemdeling nie. Dié sanger, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel. Derde Wêreldoorlog, ...

Read More »

Ampie: Val Sonder Jou

Ampie: Val Sonder Jou

Ampie se Nuwe Enkelsnit Val nie Sonder Jou op Dowe Ore nie! Ampie du Preez het geen bekendstelling nodig nie. Dié begaafde sanger, liedjieskrywer en deesdae ook finansiële-beplanner spog met treffers soos Plain Jane en Niks en Niemand wat aan hom ’n SAMA-nominasie besorg het. Nou is die sanger terug met ’n nuwe enkelsnit vir diegene wat met ’n liefdesteleurstelling worstel. Val Sonder Jou, wat ...

Read More »

Joe Foster: One Body

Joe Foster: One Body

Nóg ’n Engelse treffer vir Mnr. Hartklank. Na die reuse sukses van Joe Foster se eerste Engelse snit, Look Away, is dié sanger terug met ’n popliedjie wat beloof om nog lank op menigte radiostasies se trefferparades te boer. One Body is ’n liedjie wat Joe geskryf het na hy eendag op ’n troue gesing het. Joe sê dat hierdie liedjie een van die sterker ...

Read More »

Matt Simons

Matt Simons

Glossy New Album for Brooklyn’s Matt. Matt Simons has announced the release of his new 12-track album, After The Landslide. This is New York, Brooklyn-based singer/songwriter and multi-instrumentalist’s third long player, is due for release 5 April 2019, on PIAS Records abroad and Gallo Record Company, in Africa. The album will be preceded by lead single Open Up, which is out. A born USA West ...

Read More »

Jo Black: Voel Jy Die Genade

Jo Black: Voel Jy Die Genade

New Album for 2018 Ghoema King! The new and long-awaited Jo Black album, Voel jy die Genade, is now available on all digital platforms as well as in all good music stores! Jo goes with more than 8-million views on YouTube, a total of seven Ghoema Awards in 2018, and since his debut with Skepe in 2016, Jo Black has made an incredible mark on the South African music industry. Which ...

Read More »

Richard Stirton: Defeated

Richard Stirton: Defeated

Inaugural Winner of The Voice SA Releases Stripped, New Single Richard Stirton unveiled his first independent single release with Defeated, which is available across all digital platforms from 18 January 2019. Making his mark in the music industry as the winner of the first season of The Voice SA, Stirton releases Defeated as the first single from his forthcoming EP Naked, due for release on ...

Read More »

PJ Pretorius: 12 Uit 10

PJ Pretorius:  12 Uit 10

Stêr van The Voice Season 2, reik eerste enkelsnit uit. Die sanger PJ Pretorius, wat naam gemaak het tydens die tweede seisoen van die gewilde M-Net sangkompetisie, The Voice SA, het pas sy eerste enkelsnit uitgereik en beloof om iets beter te wees as wat verwag word. Dié pop-rock liefdesliedjie, wat 12 uit 10 heet, is uit die pen van Renier Bester en gaan oor ...

Read More »
Scroll To Top