We are Proudly South African
Home / SA Music / Female Artists

Category Archives: Female Artists

Chereé: Praat

Chereé: Praat

Praat, of Sing, Iemand sal Luister! Ons leef in ’n tydperk waar almal in die wêreld, meer as ooit tevore, met mekaar verbind is. Tog lyk dit asof die mensdom vergeet het hoe om op ’n emosionele vlak met mekaar te kommunikeer. Die snit is deur ’n baie persoonlike gebeurtenis geïnspireer. ’n Vriendin het eenkeer vir Chereé ’n brief getik oor alles wat sy verkeerd doen ...

Read More »

Sunel: Hart se Wens

Sunel: Hart se Wens

Van die Hart op jou Mou, Tot die Hart se Wens… Die Jazz-prinses van Mosselbaai met die tydlose stem, Sunel, wat bekendheid verwerf het vir haar debuut-enkelsnit, Fickle Heart en wie se tweede enkelsnit, Hart Op Jou Mou, bo-aan verskeie trefferparades gepryk het, het onlangs haar derde enkelsnit en musiekvideo, Hart se Wens vrygetel. Sunel het Hart se Wens  self geskryf en dit is gebasseer op ‘n liefdesteleurstelling.  Dit is die tipe ...

Read More »

Charlize Berg: Yster in die Vuur

Charlize Berg: Yster in die Vuur

Innerlike Krag vir al die Ysters in die Vuur! Dit gaan oor innerlike krag, liefde en aanvaarding vir jouself, asook selfvertroue om net jouself te wees, ten spyte van wat die samelewing verwag. Dit is die betekenis agter Charlize Berg se splinternuwe enkelsnit en musiekvideo, Yster in die Vuur, wat onlangs vrygestel is en reeds oud en jonk gaande het. Hierdie treffende popsnit, wat sy saam ...

Read More »

Valeska Muller: Skyn jou Liggie vir My

Valeska Muller: Skyn jou Liggie vir My

‘n Klein Liggie uit ‘n Donker Verlede maak Mooi Musiek! Die musiekvideo van Valeska Muller se nuutste elektroniese poptreffer, Skyn jou liggie vir My, is onlangs vrygestel en het reeds almal aan die praat… en met goeie rede, want in hierdie vertelling oorwin sy nie net ’n intense innerlike stryd met haarself nie, maar beïndruk sy ook met haar vernuf as aktrise regdeur die video. Hierdie ...

Read More »

Christia Visser: 17 Shots

Christia Visser: 17 Shots

From the Big Screen, to the Radio in less than 17 Shots! Adored South-African actress, Christia Visser, ventures into music with her hard-hitting debut single 17 Shots. Christia Visser is a fun-loving and passionate artist, born in Cape Town and raised in the small town of Swellendam. With her expressive personality, she wants nothing more than to entertain, whether it’s through acting, dancing, singing or ...

Read More »

Ashlinn Gray: SFTU

Ashlinn Gray: SFTU

New Ashlinn Song brings 50 Shades of Gray… The South African born singer songwriter has come a long way since her humble beginnings in 2015. Making her industry debut when she was just 16, Ashlinn has, over the years, matured and grown as an individual, as well as in her art. The edgy artist is embracing her unique power, and unapologetically so, with the release ...

Read More »

Samantha Leonard: Jou Hart sal Heel Raak

Samantha Leonard: Jou Hart sal Heel Raak

Nuwe Musiek Video vir The Voice Heldin! Samantha Leonard se tweede enkelsnit, Jou Hart Sal Heel Raak, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie treffende ballade. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is by Amorosa, aan die voet van die majestieuse Magaliesbergreeks, tussen Pretoria-Noord en Hartebeespoortdam, geskiet. Ryno Mans van RM Productions het die video geskiet ...

Read More »

Lily Hollows: Little Glass Girl

Lily Hollows: Little Glass Girl

An Introspective Look at Life and What It Means to Be Human. Little Glass Girl, the debut EP by neo-soul musician Lily Hollows, is more than just a collection of songs. It is the summation of 19 years of existence in a fallen world, exploring the notions of self-value, independence, infatuation and frailty. Using stark contrasts – challenging lyrics and serene melodies, Lily delves into what ...

Read More »
Scroll To Top