We are Proudly South African
Home / Archived (page 30)

Category Archives: Archived

Feed Subscription

Coloured Comedy: 8 Ou Pot8 Ou

Coloured Comedy: 8 Ou Pot8 Ou

Proudly Coloured Comedy celebrates 8th year of top notch side-splitting laughs Celebrating 8 years of bringing you top notch side-splitting laughs, with newcomers alongside seasoned comedians, Proudly Coloured Comedy returns for its 8th year with its unique brand of proudly and unapologetic comedy from a uniquely coloured perspective on the 7thOctober at the Lyric Theatre, Gold Reef City! A must see for a look into the hilarious ...

Read More »

Josh Fonseca: Falling

Josh Fonseca: Falling

15-year-old Josh Fonseca releases Falling as his debut single. Josh Fonseca is just getting started, but what a start it is with the powerful Pop track Falling, which was recorded with acclaimed SA muso, Mark Belling. Merely 15 years old and unlike most young artists, who start at an incredibly young age, Josh only started showing an interest in singing at the age of 12.  ...

Read More »

Vet Kans

Vet Kans

Vat ‘n Vet Kans om gewig te Verloor.  Of dit is omdat jy mooi wil lyk in jou trourok op jou groot dag, saam met jou kinders bal wil rondskop sonder om uit asem te raak, ’n goeie rolmodel vir hulle wil wees of bloot omdat jou gewig jou selfvertroue knou, bykans almal wil graag gewig verloor, maak nie saak of dit 5 kg of ...

Read More »

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...

Read More »

In Ons Skoene

In Ons Skoene

Beleef ‘n aand van musiek en stories waarmee ons twee al lank loop… Elkeen het bagasie, uitgetrapte skoene en ‘n padkaart na hoop… In Ons Skoene is eksklusief, uniek en slegs vir ‘n beperkte aantal optredes beskikbaar – Bobby & Karlien van Jaarsveld sing hulle treffers, gunsteling liedjies en vertel meer van hulle lewens. Hierdie 90 minute produksie met ‘n 5-stuk orkes, sal jou op ...

Read More »

Timothy Bowles: Love

Timothy Bowles: Love

From Desert to Dreams… It is a very rare occasion where an artist will appear, seemingly out of nowhere, who speaks right into your soul, with a voice and message that will cut through the noise of everyday life and demand your attention and heart. Timothy’s tapping of the musical world has lead him from his small town cassette recordings to a big city studio ...

Read More »

Just be Yourself

Just be Yourself

New Piano Play by Rocco de Villiers 2018 is Rocco’s year of the emerald! In 2018 popular pianist Rocco de Villiers celebrates 20 years of blood, sweat, tears and survival as a piano player in South Africa. The 20thanniversary gemstone is the emerald. As part of his celebration Rocco will be wearing green for the entire year. In 1998 he released his first solo instrumental album, Screen ...

Read More »

Sky Ocean: Blackholes in my Head

Sky Ocean: Blackholes in my Head

Sky Ocean releases soulful new ballad, Blackholes in my Head Sky Ocean has one of those voices that stops you in your tracks when you hear her sing for the first time. There is a striking sincerity and soothing sound to her voice that invites you to get lost in her soulful music. It is these characteristics that make her third single, Blackholes in my ...

Read More »

Tiaan Onthou

Tiaan Onthou

Van Ouma se skate, tot op die Kassie. Op 1 Oktober begin Tiaan Onthou waarin Tiaan Langenegger die land deurkruis op soek na oumas se geheime in die kombuis. Sy grootste vrees, sê hy, is dat ons gaan vergeet hoe om werklik te kook. Volgens Tiaan, is dit deesdae net te maklik om klaargemaakte kos te koop of self disse te maak wat jy net in die ...

Read More »

Hugo Nieuwoudt: Net soos die Sneeu

Hugo  Nieuwoudt: Net soos die Sneeu

Sneeu kom tog hierdie Lente Val. “Net soos die sneeu weer op die berge sal lê, is my verwagting dat jy my sal sê; sien ons weermôre, sien ons dan weer, en dit isal wat ek vandag in hierdie hart begeer…” weergalm die treffende lirieke van Hugo Nieuwoudt se nuwe enkelsnit, Net Soos Die Sneeu, wat pas vrygestel is. Net Soos Die Sneeu handel oor ...

Read More »
Scroll To Top