We are Proudly South African
Home / Archived / Big Screen Archives (page 7)

Category Archives: Big Screen Archives

Feed Subscription
  • Liewe Lisa

    Liewe Lisa

    Kompanjie Stories se Eerste Vol Fliek maak Liefde op Valentynsdag. Liewe Lisa, die debuutfilm van Ko...

  • Modder en Bloed

    Modder en Bloed

    Ontberings, uithouvermoë, Die Dapper Aanvaarding van ‘n Uitdaging – En die Trots van ...

  • Jagveld

    Jagveld

    What makes Jagveld different? The highly anticipated new Afrikaans action/thriller JAGVELD (Afrikaan...

  • The Tribe

    The Tribe

    New Charlie Vundla Film delves into Middle-Class Marriage woes Director and writer Charlie Vundla an...

  • Krotoa

    Krotoa

    Plaaslike Flim spog met 8 toekennings by die New-York Film Fees Plaaslike rolprent, KROTOA, wat eers...

  • Inxeba – The Wound:  SA’s Oscar Hope

    Inxeba – The Wound: SA’s Oscar Hope

    SA Movie shortlisted for Academy Award for Best Foreign Film. INXEBA (The Wound), the debut feature ...

  • Burn the Floor

    Burn the Floor

    Get ready to rock to the sizzling production of Burn the Floor Before there was Dirty Dancing… Befor...

  • Tess

    Tess

    A sex-worker’s tale that will take your breath away Sassy twenty-year old Tess sells her body ...

  • Raaiselkind

    Raaiselkind

    Vrae is daar baie… Antwoorde min ’n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, w...

  • Nul is nie Niks nie

    Nul is nie Niks nie

    Energieke Jong Spelers Skitter in nuwe Silwerdoek Film Nul is Nie Niks Nie is nie net ’n bemoedigend...

  • The Tokoloshe

    The Tokoloshe

    South African Paranormal thriller Coming to the Big Screen Supernatural thriller The Tokoloshe, dire...

  • Hoener Met Die Rooi Skoene

    Hoener Met Die Rooi Skoene

    Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. ...

  • Inxeba- The Wound

    Inxeba- The Wound

    South African movie bags string of Awards South African film ‘Inxeba’ (known internation...

  • Nommer 37

    Nommer 37

    Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent de...

  • Die Recce

    Die Recce

    Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees!  As ‘n la...

Modder en Bloed

Modder en Bloed

Ontberings, uithouvermoë, Die Dapper Aanvaarding van ‘n Uitdaging – En die Trots van ‘n Nasie … Moed, dapperheid en kameraadskap vorm die kern van nuwe Afrikaanse film, Modder en Bloed In 1901, terwyl die Anglo-Boeroorlog in Suid-Afrika woed, word Boere-kryger Willem Morkel (Stian Bam) se vrou en engiste kind deur Britse soldate vermoor. Willem word gevange geneem en verban na die eiland van St. Helena ...

Read More »

Die Ontwaking

Die Ontwaking

Die Afrikaanse sielkundige riller, Die Ontwaking, verken hoe gemeenskappe getraumatiseerde, diep ‘gewonde’ individue oplewer wat hul uiteindelik tot gewelddadige gedrag wend – en selfs in psigopate kan ontaard. Hierdie rolprent ondersoek die komplekse en dinamiese verhouding tussen die versteurde, tog simpatieke Abel Lotz (Gys de Villiers), en ‘n mooi jong speurder, Ella Nesser (Juanita de Villers), wat pas aangestel is om moordsake op te los.   Abel ...

Read More »

Die Pro

Die Pro

Surf. See. Son. Vriendskap. Verlies. Vergifnis. Liefde. Leon de Villiers het in sy wildste drome nie kon dink dat die boek waarmee hy in 1997 die Sanlam Boekeprys vir jeug literatuur gewen het eendag in ‘n film omskep sou word nie. Dit was reeds ‘n groot verrassing toe sy boek gekies word as voorgeskrewe leeswerk in skole regoor SA. Nou, 18 jaar later is die ...

Read More »

Sink

Sink

SINK releasing theatrically in 2016 ‘Sink’ tells the story of Rachel (Mokgapa), a Mozambican domestic worker living in Johannesburg, who is forced to make a life-changing decision after her daughter dies in a tragic accident while under the care of her employers (Alexander and Bessenger); return to poverty stricken Mozambique or continue working for the people responsible for the death of her child so that ...

Read More »

Dis ek, Anna

Dis ek, Anna

DIS EK, ANNA TO DEBUT AT DIFF 2015 Palama Productions will debut their latest feature film Dis ek, Anna at the Durban International Film Festival this year.  Based on the fictionalised autobiographical best-sellers Dis ek, Anna and Die Staat teen Anna Bruwer by Anchien Troskie, written under the pseudonym Elbie Lötter, and adapted for screen by Tertius Kapp, the film is produced by Niel van ...

Read More »

The Jakes are Missing

The Jakes are Missing

FigJam Entertainment proudly presents their latest film, The Jakes are Missing. Written and produced by the talented and well-known Bianca Isaac and directed by Neal Sundstrom and Denny Miller, this film promises to entertain viewers, young and old, with its universal storyline and theme, filled with comedy, drama, intrigue and romance. The Jakes are Missing features a star-studded cast with household names such as Mampho Brescia, Pope Jerrod, Mpho ...

Read More »

Uitvlucht

Uitvlucht

Nuwe film van Regardt van den Bergh.      Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat met vuur speel en alles wat ...

Read More »

‘n Pawpaw vir my Darling

‘n Pawpaw vir my Darling

Anton Goosen skryf tema-lied vir nuwe fliek ‘n Pawpaw Vir My Darling, Jeanne Goosen se roman, wat deur die rolprentmaker Koos Roets in ‘n fliek omskep is, sal vir die eerste keer op 26 Augustus by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai te sien wees. Die fliek is ‘n greep uit die lewe van die Beeslaer-famile van Frik Du Preez Straat 24, Damnville, wat afspeel in ...

Read More »

Vir Altyd

Vir Altyd

“Die grootste avontuur van die jaar – 2016” – Hiermee die eerste kykie na Vir Altyd met die vrystelling van die lusmaker-lokprent. Vir Altyd is ’n romantiese avontuurfilm wat deur dieselfde skrywers, vervaardigers en regisseur as Pad na jou Hart gemaak is. Dié span is opgewonde om vanaf 12 Februarie 2016 hul nuwe storie met almal te deel wanneer dit landwyd in fliekteaters begin draai. ...

Read More »

French Toast

French Toast

The weekend when South Africa celebrated Freedom day, cinemas saw the release of FRENCH TOAST, sweetening the local box office circuit with more than R660,000.

Read More »
Scroll To Top