We are Proudly South African
Home / Archived / Big Screen Archives (page 5)

Category Archives: Big Screen Archives

  • Shepherds and Butchers

    Shepherds and Butchers

    Award-Winning Movie opens in South Africa The Berlin Film Festival’s Panorama Audience Award winner,...

  • Waar kan Jy Jagveld Sien?

    Waar kan Jy Jagveld Sien?

    Jagveld begin hierdie Vrydag Draai… Maar Waar? Jagveld is ‘n Afrikaanse Riller wat gehor...

  • The Forgiven

    The Forgiven

    Long-awaited film about Desmond Tutu finally on the big screen! While it has been two decades since ...

  • ‘n Man soos my Pa

    ‘n Man soos my Pa

    Die film ondersoek en eksploiteer wat miskien die algemene fases van ‘n tipiese verhouding tussen pa...

  • Stroomop

    Stroomop

    Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur.  Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Ro...

  • Eintlik Nogal Baie

    Eintlik Nogal Baie

    ‘n Nuwe Afrikaanse fliek met sjarme wat toewyding in ander gaan inspireer! Uit die pen van Jar...

  • Ek Joke Net 2

    Ek Joke Net 2

    Na die sukses van Ek Joke Net! in 2011, het Uitvoerende Vervaardiger Peter Scott vir my en Danie gen...

  • Vir Altyd

    Vir Altyd

    “Die grootste avontuur van die jaar – 2016” – Hiermee die eerste kykie na Vir Altyd met die vrystell...

  • Toorbos

    Toorbos

    Dalene Matthee Roman kry lewe op Film.  Die bekende roman, Toorbos, uit die pen van bekroonde skrywe...

  • Modder en Bloed

    Modder en Bloed

    Ontberings, uithouvermoë, Die Dapper Aanvaarding van ‘n Uitdaging – En die Trots van ...

  • Leading Lady

    Leading Lady

    Hollywood Actress, Katie McGrath join South African top class on the silver screen... ...

  • Twee Grade van Moord

    Twee Grade van Moord

    Weyers en Prinsloo terug op die Groot Skerm Die Suid-Afrikaanse film Twee Grade Van Moord, wat op 22...

  • Hoener Met Die Rooi Skoene

    Hoener Met Die Rooi Skoene

    Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. ...

  • Raaiselkind

    Raaiselkind

    Vrae is daar baie… Antwoorde min ’n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, w...

  • Dominee Tienie

    Dominee Tienie

    Frank Opperman gets serious again in a Role of a Modern Priest in Society. The decline in church att...

Jagveld

Jagveld

What makes Jagveld different? The highly anticipated new Afrikaans action/thriller JAGVELD (Afrikaans, with English subtitles) – written by the renowned master of the thriller genre, Deon Meyer – will come to life on the big screen at South African cinemas from 17 March 2017. This exciting local cinema release hits the screen with impact – delivering suspenseful elements of the genre with the support of atmospheric ...

Read More »

Keeping up with the Kandasamy’s

Keeping up with the Kandasamy’s

Love thy Neighbour… but don’t get caught!!! From the producers of Hard to Get and Happiness is a Four Letter Word, comes the two-sided, family-engaged-comedy affair, Keeping up with the Kandasamy’s, directed by Durban filmmaker Jayan Moodley (White Gold) and produced by Helena Spring and the late Junaid Ahmed. Described by Moodley as a “love letter to Chatsworth“, Keeping up with the Kandasamy’s was filmed on location in Chatsworth, Durban, South ...

Read More »

Sneeukoningin 2

Sneeukoningin 2

‘n Afrikaanse Animasie vir oud, ouer, jonk en jonger. Die verhaal van Die Sneeukoningin (The Snow Queen ) is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai – ...

Read More »

Hoener Met Die Rooi Skoene

Hoener Met Die Rooi Skoene

Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie.  Ook nie ‘n drama nie.  Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.  En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...

Read More »

Sy Klink Soos Lente

Sy Klink Soos Lente

Ware liefde begin soms op ‘n vals noot. Wat sou jy doen as jy die meisie van jou drome ontmoet, en weet jy’s nie goed genoeg vir haar nie? Jy jok, natuurlik… Ben (Stiaan Smith), ‘n aantreklike werktuigkundige ontmoet vir Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone, uitgesproke ouditeur een aand in ‘n kroeg. Hulle gesels en daar is dadelik vonke, maar toe Linda vir Ben vra wat hy vir ‘n lewe doen, jok ...

Read More »

Noem my Skollie

Noem my Skollie

Die film wat afspeel op die Kaapse Vlakte en in Pollsmoor-gevangenis is gebaseer op die lewe van draaiboekskrywer John W. Fredericks.  Dis ‘n baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word. Noem My Skollie vertel die verhaal van vier tieners, AB (Austin Rose) en sy ...

Read More »

Eintlik Nogal Baie

Eintlik Nogal Baie

‘n Nuwe Afrikaanse fliek met sjarme wat toewyding in ander gaan inspireer! Uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, bring M4gic-J Entertainment eersdaags ‘n nuwe, opwindende Afrikaanse film, Eintlik Nogal Baie, na die silwerdoek. Die film is vervaardig deur Jarrod de Jong  en die regie is behartig deur Jacques Brand (The Blanket, Die Laaste Ure). Eintlik Nogal Baie is gebaseer op ‘n draaiboek, naamlik Ally, met karakters ...

Read More »

Tess

Tess

A sex-worker’s tale that will take your breath away Sassy twenty-year old Tess sells her body on Cape Town’s streets.  She survives by popping painkillers by the bunch and through her wry humour.  But her life turns upside down when she falls pregnant.  Though Tess tries to run, her past torments her.  She begins to question her own sanity.  Tess fights back, fighting her demons, ...

Read More »

Shepherds and Butchers

Shepherds and Butchers

Award-Winning Movie opens in South Africa The Berlin Film Festival’s Panorama Audience Award winner, Shepherds and Butchers helmed by Oliver Schmitz and produced by Anant Singh, will open nationwide on the South African theatrical circuit on Friday, October 28th through Times Media Films. Critically acclaimed and multiple award winning filmmaker, Oliver Schmitz (Life, Above All) helms the screen adaptation penned by Brian Cox. The gripping court human drama is based upon the award-winning South ...

Read More »

Jou Romeo

Jou Romeo

Jou Romeo gaan jonk en oud se hartsnare roer. Jou Romeo, die jongste romantiese tienerkomedie deur die produksiehuis The Film Factory word op 23 Desember 2016 landswyd in Suid-Afrikaanse fliekteaters vrygestel.   Die film, wat romanse, Shakespeare, krieket, vriendskap, onvoorwaardelike aanvaarding en die liefde vier, vertel die verhaal van twee vasbeslote dramaliefhebbers van Hoërskool Monument in Krugersdorp wat tot enige uiterste sal gaan om hul ...

Read More »
Scroll To Top