We are Proudly South African
Home / All Highlights / Wen jou eie DVD van Stroomop

Wen jou eie DVD van Stroomop

Stroomop is Nou op DVD en DStv Box Office!

Lees Stage and Screen se Resensie van Stroomop hier:

Lees Stage and Screen se Resensie van Stroomop hier:

Met die komplimente van die Vervaardigers, het ons twee DVD’s van Stroomop om weg te gee.

Die opwindende avontuurverhaal, Stroomop, ook die film as Ivan Botha se regisseursdebuut, is al deur 116 999 kykers ondersteun en het al na beraming sowat R7 434 677 by die plaaslike lokette verdien het.  Stroomop op DVD is nou beskikbaar, en kan ook gehuur word op DStv BoxOffice.

Hierdie inspirerende avontuurverhaal oor vyf vroue wat die stormagtige waters van die Oranjerivier en hulle eie lewens aandurf, is op die Oranjerivier en naby Onseepkans in die Noordkaap, asook rondom Johannesburg verfilm en word gekomplementeer deur ’n sterk rolverdeling: Donnalee Roberts, Simoné Nortmann, Chanelle de Jager, Ilse Klink, Carla Classen en Armand Aucamp.

Stroomop DVD

Your Name (required)

Your Email (required)

Contact Number (required)

Who made his Director Debut, in Stroomop?

I accept the rules of this Competition.

Let Asseblief:

  1. Die kompetisie sluit op 7 December 2018
  2. Die DVD kan nie omgeruil word vir kontant, of enige ander DVD nie
  3. Die prys bestaan uit een DVD.
  4. Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, ondeneem die inskrywer om die reëls te verstaan.
  5. Wenners sal per e-pos in kennis gestel word.
  6. Slegs een inskrywing per e-pos addres sal by die trekking ingereken word.
#

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

Scroll To Top