We are Proudly South African
Home / Big Screen / Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Dankie dat jy hier was…

Wim en Kevin werk by ‘n Wassery. Hulle maak hoofsaaklik net droog.

Hierdie nuwe Afrikaanse film wat in Desember 2017 vry gestel word, is ‘n nuwe komedie van The Film Factory, in samwerking met Bouwer Bosch Films en Bennie Boek films, en kom uit die pen van Bennie Fourie.

Vuil Wasgoed sien stêrre soos Bennie Fourie, Bouwer Bosch, Tim Theron, Stiaan Smith, Nico Panagio, Charlie Bouguenon, Simone Nortmann, Leandie du Randt Bosch en Louis Minnaar.

Hou ons webblad dop vir meer inligting soos ons nader kom aan December. Om julle ‘n idee te gee, hier is die lokprent.

 

#

Comments are closed.

Scroll To Top