We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Stage and Screen Pretoria

Tag Archives: Stage and Screen Pretoria

Feed Subscription

Rocco de Villiers: Kortbroek, Langkouse

Rocco de Villiers: Kortbroek, Langkouse

Rocco de Villiers stel Kort Broek Album bekend! Die bekroonde en uiters begaafde pianis, Rocco de Villiers, is terug met ’n splinternuwe popalbum, wat nie net vir die eerste keer spog met ’n Afrikaanse titel nie, maar ook beloof om luisteraars se voete na die dansvloer te lok. Kortbroek, langkouse is die musikant se veertiende instrumentale album en bou voort op die unieke klavierstyl, eiesoortige komposisies en ...

Read More »

Marcato: Staan Net By My

Marcato: Staan Net By My

Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. Volgens die groep, gaan die liedjie maar net oor die rustigheid ...

Read More »

Q&A with Swing City

Q&A with Swing City

The Swing has Swung, but Still Swinging Away! Q & A with Louw Mulder Recently, I have written a lot about how artists in South Africa must be innovative and perform out of the box in order to maintain a competitive advantage in the industry. A good example, is when you have three artists, each with his own unique style and genre, who combine their ...

Read More »

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...

Read More »

The Parlotones: China

The Parlotones:  China

Long Awaited Parlotones Album out Soon! The Parlotones have announced their long-awaited new album set for release in July 2018 through Gallo Record Company. The bands 20th anniversary year will see a brand new studio album titled China’ released both locally and internationally. Recorded over a four month period at High Seas Studios in Johannesburg, the creative process commenced with lead singer Kahn spending a period of time in ...

Read More »

Egmond: Koebaai

Egmond: Koebaai

Koebaai se Musiek Video sê Hello Die opkomende enkelsnit van Egmond, Koebaai se musiek video is onlangs vry gestel. Die video is opgeneem in die Mosambiekse eiland Pomene. Egmond vier sy 15de jaar in die musiek industrie met ‘n versameling van sy grootste treffers op een album.  Die 10-stuk album, wie se titel in die splinternuwe enkelsnit Koebaai vervat is, sluit die #1 treffers Better Days, Dis ...

Read More »

Lily Hollows: Daddy I’m Gone

Lily Hollows: Daddy I’m Gone

News Music Video for Miss Hollows! Described as the love child of Mariah Carey and Shakira, Lily Hollows may be a newbie on the scene, but she is certainly making a memorable debut. The 19-year-old made her introduction with single ‘Daddy I’m Gone’, unafraid to make her voice known early on. The song sends a powerful message of independence on behalf of the youth. Described ...

Read More »

Wynand Strydom: Gebed

Wynand Strydom: Gebed

Koos Du Plessis se Gebed word Herleef. Wynand Strydom het oor die afgelope vyftien jaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.  Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree.  Sy splinternuwe album, Skielik Is Jy Vry, is ‘n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis. Wynand Strydom se eerste ...

Read More »

Proe’Toria

Proe’Toria

Kom laat Jou Sintuie Feesfvier in Pretoria Wat kry jy wanneer jy op ’n Saterdag die beste musiek, smaaklikste kos, lekkerste wyn en oulikste kindervermaak kombineer by een van die gewildste kuierplekke in Pretoria? ’n Onvergeetlike buitelug-feesdag, wat die sintuie sal bederf, en oud en jonk sal saamtrek vir die kuier van die jaar! Proe’Toria, die derde van sy soort in Pretoria, sal op 25 ...

Read More »

Bikers for Mandela Day

Bikers for Mandela Day

Bikers for Mandela Day Ride to Keep Girls in School! As has become a tradition, and as part of the Nelson Mandela centenary celebrations, bikers from across South Africa will ride for charity to mark Mandela Day next month. Bikers for Mandela Day in partnership with the Nelson Mandela Foundation, will this year rally in aid of “Keep a Girl Child in School”. The aim ...

Read More »
Scroll To Top