We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Stage and Screen movies

Tag Archives: Stage and Screen movies

Feed Subscription

Broken Promises 4-Ever

Broken Promises 4-Ever

New SA Film Opens 27 July! Broken Promises 4-Ever’ the fourth instalment in the ‘Broken Promises’ franchise by well-known award-winning director, producer, and scriptwriter, Kumaran Naidu, opens in cinemas on 27 July 2018. The film follows the antics of the Padayachee family and all the favourite characters from the previous movies, Amsugi, Reuben, Saras, Bommi, and others are back. Amsugi’s (Kogie Naidoo) grandson, Mandoza (Theshen ...

Read More »

Die Storie van Ellen Pakkies

Die Storie van Ellen Pakkies

Plaaslike fliek ding mee by Internasionale Rolprentfees. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen fliekliefhebber moet misloop nie! Net soos die ware ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80’s, sing Carike Keuzenkamp die woorde: “Dis ‘n land van kleure en klank, dis ‘n land van oorvloed en dank, dis ‘n land waar almal na strewe… Hierdie land bied almal sy deel…” Dit is hierdie milieu van Trots Suid Afrikaans, die gevoel van patriotisme vir hierdie ...

Read More »

Frank and Fearless

Frank and Fearless

Nog niet die Laaste van Schuster! Hou vas aan jou sitplek want die grapjas, Leon Schuster, is terug met ’n splinternuwe goedvoel-komedie, met skreeusnaakse insidente en ’n inspirerende storielyn, wat kykers vasgenael sal hou van begin tot einde. In ware Schuster-tradisie, volg Frank & Fearless die wenresep van pittige komedie en humoristiese sosiale kommentaar waarvoor Leon se vorige werk, soos There’s a Zulu on my Stoep en Mr. Bones, bekendheid verwerf ...

Read More »

Breathe

Breathe

SA Stars Shine Bright in Hollywood Feature. What would you do if your husband’s life suddenly changed irrevocably and he is about to give up hope? You take over and give him strength to go on by loving him unconditionally, just like Diana Cavendish did in this inspiring true story that is coming to life on the big screen soon. Breath is actor Andy Serkis’s’s ...

Read More »

Inxeba- The Wound

Inxeba- The Wound

South African movie bags string of Awards South African film ‘Inxeba’ (known internationally as ‘The Wound’) has won the Best Film Award in the International New Talent Competition, at the Taipei Film Festival, which runs from 29 June to 15 July. The festival screens 160 films from more than 40 countries to around 100 000 visitors each year and is recognised as the most influential showcase ...

Read More »

Zulu Wedding

Zulu Wedding

Sy kan nie van Tradisie, of haar hart ontsnap nie. Zulu Wedding is die langverwagte romantiese komedie deur vervaardiger en regisseur,  Lineo Sekeleoane. Dit is die eerste Suid-Afrikaanse fliek met ’n swart vrou as vervaardiger en regisseur en sy was ook self verantwoordelik vir die storiekonsep. Die rolprent is romanties, glansryk en skreesnaaks en is ’n huldeblyk aan die Afrika kultuur. Dit gee erkenning aan die, ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...

Read More »

Wonderlus

Wonderlus

Doen wat jy Moet Die vrystellingsdatum van die bekroonde rolprent, Wonderlus is amptelik bekend gemaak. Dié speelfilm het drie kykNET Silwerskermfees-toekennings opgeraap; Beste teks deur Johan Cronje, Beste byspeler, Beer Adriaanse en Beste aktrise, Lea Vivier. Afrikaanse fliekliefhebbers kan hierdie flim vanaf 27 April 2018 gaan sien. Wonderlus het Silwerskermfeesgangers vanjaar gaande gehad oor die vars blik wat dit op van die grootste ou vrae gee: Wat is ...

Read More »

Susters

Susters

SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...

Read More »
Scroll To Top