We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Stage and Screen Big Screen

Tag Archives: Stage and Screen Big Screen

Feed Subscription

Broken Promises 4-Ever

Broken Promises 4-Ever

New SA Film Opens 27 July! Broken Promises 4-Ever’ the fourth instalment in the ‘Broken Promises’ franchise by well-known award-winning director, producer, and scriptwriter, Kumaran Naidu, opens in cinemas on 27 July 2018. The film follows the antics of the Padayachee family and all the favourite characters from the previous movies, Amsugi, Reuben, Saras, Bommi, and others are back. Amsugi’s (Kogie Naidoo) grandson, Mandoza (Theshen ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80’s, sing Carike Keuzenkamp die woorde: “Dis ‘n land van kleure en klank, dis ‘n land van oorvloed en dank, dis ‘n land waar almal na strewe… Hierdie land bied almal sy deel…” Dit is hierdie milieu van Trots Suid Afrikaans, die gevoel van patriotisme vir hierdie ...

Read More »

Die Recce

Die Recce

Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees!  As ‘n land wat persoonlike films vervaardig wat nie net tot die kollektiewe bewustheid van sy mense spreek nie, het Suid-Afrika oor die laaste jaar of twee ‘n paar spronge vooruit geneem. Die volgende rolprent wat gaan bewys dat ons begin het om die rolprentkuns as ‘n artistieke medium te verken, en nie net as ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...

Read More »

Thys & Trix

Thys & Trix

‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...

Read More »

Stroomop

Stroomop

Ivan Botha beweet Stroomop in Debuutrol as Regissseur.  Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe ...

Read More »

Frank and Fearless

Frank and Fearless

Nog niet die Laaste van Schuster! Hou vas aan jou sitplek want die grapjas, Leon Schuster, is terug met ’n splinternuwe goedvoel-komedie, met skreeusnaakse insidente en ’n inspirerende storielyn, wat kykers vasgenael sal hou van begin tot einde. In ware Schuster-tradisie, volg Frank & Fearless die wenresep van pittige komedie en humoristiese sosiale kommentaar waarvoor Leon se vorige werk, soos There’s a Zulu on my Stoep en Mr. Bones, bekendheid verwerf ...

Read More »

Toorbos

Toorbos

Dalene Matthee Roman kry lewe op Film.  Die bekende roman, Toorbos, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute vervaardiger, André Scholtz, aan die stuur van dié besonderse rolprent. Hierdie romantiese drama is gebaseer op die 2003-topverkoper met dieselfde naam, wat deel uitmaak van die oorlede skrywer se arsenaal van suksesvolle bosverhale. Dit vertel die storie van Karoliena ...

Read More »

Five Fingers for Marseilles

Five Fingers for Marseilles

South Africa’s First Western Film to Open in April 2018! 2018 is turning out to be an exciting year for South African film. Five Fingers for Marseilles, a western that tells the story of a group of young men, the Five Fingers, who stand up to brutal police oppression in Marseilles, a town in the rugged badlands of the Eastern Cape opens at cinemas nationwide ...

Read More »

Breathe

Breathe

SA Stars Shine Bright in Hollywood Feature. What would you do if your husband’s life suddenly changed irrevocably and he is about to give up hope? You take over and give him strength to go on by loving him unconditionally, just like Diana Cavendish did in this inspiring true story that is coming to life on the big screen soon. Breath is actor Andy Serkis’s’s ...

Read More »
Scroll To Top