Home / Tag Archives: kykNet (page 4)

Tag Archives: kykNet

Feed Subscription

Groter Keuse vir kykNet kykers op Saterdagaande

Groter Keuse vir kykNet kykers op Saterdagaande

kykNet verander schedule om meer aan kykers te bied. Die gewilde musiekprogram Jukebox gaan vanaf Saterdag, 2 Julie 2016, slegs op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) uitgesaai word. kykNET (DStv-kanaal 144)  bring in die plek van Jukebox ’n hele reeks rolprente na die kassie op Saterdagaande om vir kykers ’n keuse van topvermaak oor die twee kanale te gee. Maar hoe gemaak as jy Saterdagaand Jukebox op kykNET NOU! en die fliek op ...

Read More »

Verskietende Ster

Verskietende Ster

Geskape, met ‘n talent, vir ‘n Rede Verskietende Ster vertel die storie van die musikale wonderkind, Phillip Schuman, wat gespeel word deur die bekwame Deanrè Reiners. Hierdie talentvolle 15- jarige pianis se gawe word egter oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Toe sy vakadviseur, Max du Toit (Hannes van Wyk), die eerste keer Phillip sy eie komposisies hoor speel, besef hy dadelik dat ...

Read More »

Ghoema: Die Benoemdes

Ghoema: Die Benoemdes

Die GHOEMA-seisoen vir 2016 het begin.  Op Maandag 25 April 2016 sal die ganse Afrikaanse Musiekbedryf by die Joburg Theatre byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd tree om die gesogte Ghoema Afrikaanse Musiekpryse. Die Ghoemas is reeds gevestig as die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek en word trots ondersteun deur kykNET. Vanjaar se toekenningsaand gaan behoorlik swierig en opwindend ...

Read More »

Review: Sink

Review: Sink

Deur Jaco Lotriet Somtyds is ons nie daartoe in staat om ons omstandighede te verander nie. Dit verander ons… Jeremia 31:15: “‘n Gekerm word op Rama gehoor, ‘n gehuil vol hartseer. Ragel treur oor haar kinders, sy wil haar nie laat troos nie want haar kinders is weg.” Hierdie Bybelse vers het Sink skrywer, vervaardiger en regisseur Brett Michael Innes genoop om pen op papier ...

Read More »

Vaselinetjie se Nasionale soektog begin

Vaselinetjie se Nasionale soektog begin

Die voor-vervaardiging van ’n rolprent gegrond op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugboek Vaselinetjie is tans in volle swang. Die rolprent Vaselinetjie volg die grootwordjare van Vaselinetjie (Helena) Bosman wat in ’n weeshuis beland omdat sy wit is, maar deur kleurling-grootouers grootgemaak is.  Daar moet sy haar naïwe self verloor om haar eie oorlewing te verseker. Dis wanneer Vaselinetjie verlief raak op ’Texan Kirby’, ‘n aantreklike en vurige kinderhuisseun, dat een van haar grootste uitdagings aangespreek word: die ...

Read More »

Boer soek ‘n Vrou kry nuwe Aanbieder

Boer soek ‘n Vrou kry nuwe Aanbieder

kykNET se gewilde werklikheidsprogram, Boer soek ’n vrou, begin binnekort verfilm aan die 9de seisoen en spog met ’n splinternuwe aanbieder – Suid-Afrika se liefling, die voormalige internasionale model, Minki van der Westhuizen Nadia Beukes, wat die reeks vir 2 seisoene aangebied het, begin op 4 April 2016 in die nuwe sepie, Getroud met rugby, waar sy die rol van Ava vertolk, en dit sal ...

Read More »

Getroud Met Rugby word ‘n Daaglikse Sepie

Getroud Met Rugby word ‘n Daaglikse Sepie

Die aap is uit die mou! Só lyk die nuwe karakters in kykNET se Getroud met rugby kykNET het einde 2015 aangekondig dat die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby in ’n sepie omskep sal word en vanaf 4 April 2016 om 18:30, elke weeksaand, op kykNET, DStv-kanaal 144, as ’n nuwe sepie op die kassie sal wees. Getroud met rugby is ʼn kykNET-suksesverhaal wat geen bekendstelling nodig het nie. Dié ...

Read More »

Martin Bester Sing Solo

Martin Bester Sing Solo

Nuwe Solo Kunstenaar, Martin Bester se “Wat weet ek tog” video vrygestel Martin Bester het sopas die musiekvideo vir sy eerste Afrikaanse liejie “Wat weet ek tog” vrygestel.  Nadat dit op KykNet se Jukebox vir die eerste keer gewys was, het hy dit op die populere “Groot Tunes” kanaal op YouTube vrygestel.  Musiekliefhebbers is mal oor die video, en het net goeie dinge te se oor ...

Read More »

Rodriguez: January 2016

Rodriguez: January 2016

Big Concerts confirmed today that the legendary Rodriguez will be returning to South Africa to perform in Johannesburg, Durban, Port Elizabeth and Cape Town in January/ February 2016.  Tour Dates: Johannesburg: 29th January 2016 at the Ticketpro Dome Durban:  31st January 2016 at the ICC Durban Arena Port Elizabeth: 3rd February 2016 at the Nelson Mandela Bay Stadium Outer Fields Cape Town: 5th and 6th ...

Read More »

Die Pro

Die Pro

Surf. See. Son. Vriendskap. Verlies. Vergifnis. Liefde. Leon de Villiers het in sy wildste drome nie kon dink dat die boek waarmee hy in 1997 die Sanlam Boekeprys vir jeug literatuur gewen het eendag in ‘n film omskep sou word nie. Dit was reeds ‘n groot verrassing toe sy boek gekies word as voorgeskrewe leeswerk in skole regoor SA. Nou, 18 jaar later is die ...

Read More »

Super Skouspel

Super Skouspel

Huisgenoot Skouspel, the pioneering Afrikaans music concert that featured at Sun City annually over the past 15 years, becomes Super Skouspel this year. Instead of consisting of several shows over two weekends, it will now be just one major concert held on Saturday, 19 September, at the FNB Stadium in Johannesburg.  Tickets are on sale now from Computicket starting at R199. There is also a ...

Read More »

Hollywood in my Huis

Hollywood in my Huis

Hollywood in my Huis vertel die storie van ‘n doodgewone matriek meisie wat aan die verkeerdekant van die spoor woon...

Read More »

kykNet

kykNet

Read More »

Joe Foster in Binneland

Joe Foster in Binneland

Oud Adam lid, Joe Forster, maak sy verskyning op kykNet se Binneland...

Read More »
Scroll To Top