Home / Tag Archives: Afrikaanse Groot Verseboek

Tag Archives: Afrikaanse Groot Verseboek

Feed Subscription

Jak de Priester: 15 Jaar

Jak de Priester: 15 Jaar

De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...

Read More »
Scroll To Top