We are Proudly South African
Home / Small Screen

Category Archives: Small Screen

MKR SA: Meet your Second 5 Contestants

MKR SA: Meet your Second 5 Contestants

Table two steps up to the plate in My Kitchen Rules SA! Last Sunday My Kitchen Rules SA completed its first five-week cycle in which five teams hosted five very different Instant Restaurants, and there was as much action at the table as in the kitchen. The cycle ended with the elimination of the team that posted the lowest score. Now it’s time to introduce a brand-new group ...

Read More »

The Bachelor SA

The Bachelor SA

The Bachelor SA is looking for YOU to make the first move! M-Net has secured the rights to produce a local version of yet another worldwide reality television smash hit. This time, the channel is bringing roses and romance to our screens with The Bachelor South Africa.  The dashing South African Bachelor’s first date with M-Net 101 viewers is scheduled for the next Valentine’s Day, Thursday 14 ...

Read More »

SharkFest on Nat Geo Wild

SharkFest on Nat Geo Wild

Nat Geo WILD’s SharkFest Takes the First Bite, We are going to need a bigger boat. Nat Geo WILD’s SharkFest is back with more teeth than ever! Get out of the water and into your living rooms because Nat Geo WILD’s sixth annual SharkFest gives viewers a whole week of fin-tastic good shark TV. We have got the latest insights from the top shark researchers, a comprehensive look at the many shark species ...

Read More »

Wicus van Deventer wen Koekedoortjie

Wicus van Deventer wen Koekedoortjie

Jong Bakker wen kykNET Realiteitsreeks Wicus van Deventer is die wenner van kykNET se gewilde Koekedoortjie-werklikheidsreeks.  Dié twaalfjarige bakker van Prieska het in die finale episode van Koekedoortjie, wat Woensdagaand uitgesaai is, teen Nix Korff (13) van Centurion meegeding. Wicus en Nix moes ’n “super nova sterrekoek wat na die sterre reik en hemels proe” bak. Wicus se weergawe en tegnieke het die beoordelaars, Mari-Louis Guy ...

Read More »

kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter

kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter

Kyk Net!  Niks Koue met kykNET! Die winter is dalk behoorlik hier, maar kykNET se vermaak hierdie winter sal jou alles behalwe koud laat. kykNET, DStv-kanaal 144, spog met van Suid-Afrika se top akteurs in die nuwe regsdrama, Fynskrif, wat vanaf 10 Julie om 20:00 te sien is. Kykers kan uitsien na persoonlike en familiedramas tussendeur regsake. Nataniël en sy broer, Edik le Roux, is vanaf 4 ...

Read More »

Nuwe gesigte eersdaags in Binnelanders

Nuwe gesigte eersdaags in Binnelanders

Binnlanders Maak Groot Veranderinge na 3000ste Episode! Van Junie af is daar heelwat nuwe dinge om na uit te sien in Binnelanders, en die nuwe, sowel as reeds bekende gesigte, wat in die gange van Binneland Kliniek kom draai gaan sorg vir vuurwarm vermaak in die koue wintermaande. Terwyl almal nog wonder of Monique Cilliers vertrou kan word, is Elani Dekker kliphard aan die skiet ...

Read More »

Skryf in vir Grapkas

Skryf in vir Grapkas

Is jy die volgende Lag-Genie vir die Klein Skerm?   Het jy ‘n idee vir ‘n idee vir ‘n televisie komedie wat jy al lank mee rondloop? Daardie karakters wat jy weet kykers mee sal kan identifiseer; onmoontlike situasies met skreeusnaakse gevolge. Nou is jou kans om jou idee voor te lê en joune word dalk gekies om verder saam met kykNET en GRAPKAS ontwikkel ...

Read More »

Survivor South Africa: Philippines – Meet the Cast-Aways

Survivor South Africa: Philippines – Meet the Cast-Aways

Survivor South Africa: Philippines contestants revealed!   There is only one reality show has outlasted all its competitors. It has been called the greatest game on earth, and for 18 ordinary South Africans the adventure of a lifetime is about to start on M-Net channel 101 on Thursday, 3 May.  Nico Panagio is once again the present In the sixth season of this hit global franchise, ...

Read More »
Scroll To Top