We are Proudly South African
Home / SA Music / South African Bands

Category Archives: South African Bands

  • Marcato: Staan Net By My

    Marcato: Staan Net By My

    Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, S...

  • The Parlotones:  China

    The Parlotones: China

    Long Awaited Parlotones Album out Soon! The Parlotones have announced their long-awaited new album s...

  • Tussen Sterre: Agapé

    Tussen Sterre: Agapé

    As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoor...

  • Eon: Ligjare

    Eon: Ligjare

    Nuwe Boy Band is Eon Stap voor die res! In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenbe...

  • CrashCarBurn:  Headlights

    CrashCarBurn: Headlights

    New Album with 12 New Tracks It has been years since fans last saw an official body of work released...

Marcato: Staan Net By My

Marcato: Staan Net By My

Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. Volgens die groep, gaan die liedjie maar net oor die rustigheid ...

Read More »

The Parlotones: China

The Parlotones:  China

Long Awaited Parlotones Album out Soon! The Parlotones have announced their long-awaited new album set for release in July 2018 through Gallo Record Company. The bands 20th anniversary year will see a brand new studio album titled China’ released both locally and internationally. Recorded over a four month period at High Seas Studios in Johannesburg, the creative process commenced with lead singer Kahn spending a period of time in ...

Read More »

Tussen Sterre: Agapé

Tussen Sterre: Agapé

As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom” sing Tussen Sterre. Hierdie trio is opgewonde om hule nuwe engkelsnit, Agapé bekend te stel. Soms loop ons almal maar met ons harte op ons mou, maar om onvoorwaardelik lief te hê is altyd mooi, altyd goed. Dit beteken ...

Read More »

Eon: Ligjare

Eon: Ligjare

Nuwe Boy Band is Eon Stap voor die res! In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik hulle reeds groot sukses met hulle eerste treffer Bittersoet wat tans op verskeie radiostasies op hoë rotasielyste is. Die musiekvideo op YouTube bereik verrassende kykersgetalle en is ook te sien op verskeie Afrikaanse TV Kanale. Pieter Marcato is liedjieskrywer, ...

Read More »

CrashCarBurn: Headlights

CrashCarBurn:  Headlights

New Album with 12 New Tracks It has been years since fans last saw an official body of work released by CrashCarBurn. The day has finally arrived for the band to release their 4th studio album, entitled Headlights. In a music industry obsessed with producing back-to-back singles, CrashCarBurn chose to take their time and release a full-length record – a defining choice from a group of musicians that ...

Read More »
Scroll To Top