We are Proudly South African
Home / SA Music

Category Archives: SA Music

André Schwartz: Tweede Kans

André Schwartz: Tweede Kans

Lief vir Alles hier.. Veral sy Nuwe Enkelsnit! Tweede Kans, ‘n nuwe enkelsnit deur een van Suid-Afrika se mees veelsydige kunstenaars, wat nie net spog met ’n moderne en unieke klank nie, maar wat gaan beloof om by gehore van alle ouderdomme aanklank te vind. André Schwartz is beslis een van die grootste supersterre wat die plaaslike vermaakbedryf nóg oor die afgelope paar dekades opgelewer het. ...

Read More »

Emil Paul: Elke Noot

Emil Paul: Elke Noot

Nuwe Kunstenaar klim met Elke Noot op die Musiektoneel. Eersdaags stel Emil Paul, super talentvolle jong kunstenaar, sy eerste enkelsnit, getiteld, Elke Noot, vry. Die genre kan beskryf word as ‘n mengsel van pop en folk en is ‘n nuwe, vars styl van Afrikaanse musiek. Emil hoop dat mense sommer van die eerste noot van sy enkelsnit af sal wil dans. Hy hoop ook dat ...

Read More »

Eon: Ligjare

Eon: Ligjare

Nuwe Boy Band is Eon Stap voor die res! In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik hulle reeds groot sukses met hulle eerste treffer Bittersoet wat tans op verskeie radiostasies op hoë rotasielyste is. Die musiekvideo op YouTube bereik verrassende kykersgetalle en is ook te sien op verskeie Afrikaanse TV Kanale. Pieter Marcato is liedjieskrywer, ...

Read More »

Geraldine Scholtz: Mis

Geraldine Scholtz: Mis

Moenie Sommer haar tweede enkelsnit Mis nie! Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie.   Haar eerste enkelsnit, Sommer, ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer, is gedurende Augustus 2017 uitgereik en het vir meer as sewe maande bo-aan die trefferperades van talle radiostasies landswyd gepryk.   Die musiekvideo vir hierdie liedjie was ook vir byna 7 weke op die kykNET Top20 se ...

Read More »

Ruby Rouge: Gaining Perspective

Ruby Rouge: Gaining Perspective

A Ruby is  Gem.  In more ways than One… Ruby Rouge is een van daardie kunstenaars wat jou beïndruk wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hartroerende opregtheid en meesleurende melodie in haar stem wat jou aangryp en by jou bly lank nadat sy klaar gesing het. Dit is dan ook hierdie eienskappe wat die eerste enkelsnitvrystelling vanaf haar debuut-album so onvergeetlik ...

Read More »

CrashCarBurn: Headlights

CrashCarBurn:  Headlights

New Album with 12 New Tracks It has been years since fans last saw an official body of work released by CrashCarBurn. The day has finally arrived for the band to release their 4th studio album, entitled Headlights. In a music industry obsessed with producing back-to-back singles, CrashCarBurn chose to take their time and release a full-length record – a defining choice from a group of musicians that ...

Read More »

Lizandra Winter en Joshua na die Reën: Ek Wil Vir Jou

Lizandra Winter en Joshua na die Reën: Ek Wil Vir Jou

Nuwe Musiek Video Bring Winter na die Reën Daar was lanklaas ‘n verwerking van ‘n ou treffer wat so opreg, suiwer en beeldskoon opgeneem is soos nou met Christa Steyn se liedjie, Ek wil vir jou.  Die uiters talentvolle Lizandra Winter en Joshua na die Reën roer die hartsnare en sorg vir ‘n emosie-belaaide weergawe van hierdie pragtige lied.  Die liedjie wat gedurende Februarie 2018 aan ...

Read More »

Verona: Maskers

Verona: Maskers

Verona ontmasker haar talent met eerste enkelsnit. Verona, met haar strelende stem, het beslis geen bekendstelling nodig in vermaakkringe nie. Dié kleindorpiemeisie van Meyerton het oor die afgelope paar jaar nie net naam gemaak as realiteitsprogramster, radio-omroeper en televisieaanbieder nie, maar ook as joernalis, vervaardiger en sanger. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Maskers, is pas vrygestel en het reeds die publiek gaande. Die snit, wat deur haar ...

Read More »

Burgerd Botha en Hanna Boss: Mekaar Bedoel

Burgerd Botha en Hanna Boss: Mekaar Bedoel

Twee Stemme maak een Volkome Klank. Hanna Boss se splinternuwe debuutalbum, Verf Jouself, is pas uitgereik en menseverhoudings is die sentrale inspirasie agter die musiek. Sy beskryf dit as ’n moderne Afrikaanse Popalbum, waarvan die titelsnit presies verklap waar sy tans in haar lewe is en wat sy moes doen om hier te kom. Haar eerste enkelsnit, ook getiteld, Verf Jouself, vanaf die nuwe album is gedurende 2017 uitgereik ...

Read More »

Werner Bekker: Alive Again

Werner Bekker: Alive Again

Great Things to come from Talented South African Artist. Those who have seen Werner Bekker live in concert will agree – the musician is undoubtedly one of the country’s best songwriters. A storyteller at heart, Werner’s powerful folk ballads, with their profoundly poetic lyrics, are a reminder of true artistry in an era saturated by overproduced, digitally manipulated Cheez Whiz. Shy and timid in demeanour, the singer ...

Read More »
Scroll To Top