We are Proudly South African
Home / Reviews / Big Screen Reviews: Afrikaans

Category Archives: Big Screen Reviews: Afrikaans

  • Nul is nie Niks nie

    Nul is nie Niks nie

    Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaa...

  • Hoener met die Rooi Skoene

    Hoener met die Rooi Skoene

    ‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur ...

  • Vir die Voëls

    Vir die Voëls

    Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroops...

  • Eintlik Nogal Baie

    Eintlik Nogal Baie

    Altyd daardie een, die een wie se vat jou altyd by bly. Deur Jaco Lotriet   Ek is oor die algem...

  • Noem My Skollie

    Noem My Skollie

    ‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik a...

  • My Father’s War

    My Father’s War

    Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder   Ek kan die films op my een hand tel waarin ek s...

  • Twee Grade van Moord

    Twee Grade van Moord

    Die Liefde is inderdaad kwesbaar. Deur Jaco Lotriet   Afrikaanse film liefhebbers is tot op hed...

  • Review: Uitvlucht

    Review: Uitvlucht

    Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet   Anna i...

  • Review: Verskietende Ster

    Review: Verskietende Ster

    Deur Jaco Lotriet ‘n Musikale wonderkind se gawe oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Die...

  • Review: Sink

    Review: Sink

    Deur Jaco Lotriet Somtyds is ons nie daartoe in staat om ons omstandighede te verander nie. Dit vera...

  • Review: Boere op die Aardsdrempel

    Review: Boere op die Aardsdrempel

    Deur Jaco Lotriet ‘n Portret van die laaste dae van ‘n sterwende gemeenskap. Die afgeleë Patag...

  • Review:  Die Ontwaking

    Review: Die Ontwaking

    Afrikaanse Riller Ontwaak op Silwer Doek Deur Louw Mulder   Die afgelope jaar was Afrikaanse film-li...

  • Review:  Vir Altyd

    Review: Vir Altyd

    Vir Altyd, in ‘n Oomblik Deur Louw Mulder   Stage and Screen was breë-bors trots om deel ...

Nul is nie Niks nie

Nul is nie Niks nie

Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...

Read More »

Hoener met die Rooi Skoene

Hoener met die Rooi Skoene

‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur Koos Roets, ‘n Pawpaw vir my Darling, was my verwagting vir Roets se film hierdie jaar ‘n bietjie onseker, maar my gemoed toe ek by die teater uitloop ná die vertoning van Hoener met die Rooi Skoene was rustig, heel gelukkig en die fliek het my baie vermaak. Soveel só dat ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...

Read More »

Eintlik Nogal Baie

Eintlik Nogal Baie

Altyd daardie een, die een wie se vat jou altyd by bly. Deur Jaco Lotriet   Ek is oor die algemeen ‘n romantikus van hart maar laat ek vanuit die staanspoor getuig dat liefdesverhale my ongemaklik laat voel. In my skeptimisme vooraf, het ek nietemin altyd groot verwagtinge van produksies soos dié en gewoonlik is die eindproduk teleurstellend. Dit wil voorkom of vervaardigers ‘n resep ...

Read More »

Noem My Skollie

Noem My Skollie

‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik af vang dié rolprent jou aandag vas, dit skok jou en roer die hartsnare. Geskoei op die lewensverhaal van die skrywer, John W. Fredericks speel Noem My Skollie af op die Kaapse Vlakte in die 1960’s. Noem My Skollie neem jou van die Kaapse Vlakte, na Polsmoor-gevangenis en terug na ...

Read More »

My Father’s War

My Father’s War

Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder   Ek kan die films op my een hand tel waarin ek skelm-sklem ‘n traan of drie moes af vee weens die boeiende greep wat die storielyn op my gehad het. My Father’s War, is beslis die eerste Suid Afrikaanse rolprent in hierdie kategorie. Nie net is dit ‘n storie vol-op drama, intrige en oorlogstonele nie, maar dit is ...

Read More »

Twee Grade van Moord

Twee Grade van Moord

Die Liefde is inderdaad kwesbaar. Deur Jaco Lotriet   Afrikaanse film liefhebbers is tot op hede vanjaar reeds bederf deur ‘n verskeidenheid van gehalte produksies. Intussen herenig die fassinerende drama, Twee Grade van Moord, twee van Suid-Afrika se geliefde veteraan akteurs vir die eerste keer in 27 jaar. Marius Weyers en Sandra Prinsloo het geen bekendstelling in die vermaaklikheidsbedryf nodig nie. Gesamentlik dra hulle by ...

Read More »

Review: Uitvlucht

Review: Uitvlucht

Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet   Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...

Read More »

Review: Verskietende Ster

Review: Verskietende Ster

Deur Jaco Lotriet ‘n Musikale wonderkind se gawe oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Die plakkaat van Verskietende Ster dui op die storie van ‘n jong man met ingebore talent vir die klavier.  Aanvanklik verwag mens ‘n verhaal van die buiteperd, wat vertel word op die pad na glorie wat verstrooid is met menige struikelblokke en hindernisse.  In werklikheid is dit ‘n storie met oktawe en sleutels ...

Read More »

Review: Sink

Review: Sink

Deur Jaco Lotriet Somtyds is ons nie daartoe in staat om ons omstandighede te verander nie. Dit verander ons… Jeremia 31:15: “‘n Gekerm word op Rama gehoor, ‘n gehuil vol hartseer. Ragel treur oor haar kinders, sy wil haar nie laat troos nie want haar kinders is weg.” Hierdie Bybelse vers het Sink skrywer, vervaardiger en regisseur Brett Michael Innes genoop om pen op papier ...

Read More »
Scroll To Top