We are Proudly South African
Home / SA Music / Male Artists

Category Archives: Male Artists

  • Stephantasties: Dis Verkeerd

    Stephantasties: Dis Verkeerd

    Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirie...

  • UPZ: Drop It

    UPZ: Drop It

    UPZ celebrates 10 years in industry with release of latest album Internationally renowned producer a...

  • Len Muller: Ons Is Een

    Len Muller: Ons Is Een

    Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons I...

  • Bouwer Bosch: Verby

    Bouwer Bosch: Verby

    Bouwer Bosch stel nuwe enkelsnit bekend Bouwer Bosch is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat...

  • Jak de Priester: 15 Jaar

    Jak de Priester: 15 Jaar

    De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvo...

Stephantasties: Dis Verkeerd

Stephantasties: Dis Verkeerd

Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, Dis Verkeerd, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige kunstenaar se stem. Die snit gaan binnekort die land se radiogolwe oorneem, net soos wat hierdie vermaaklikheidster die afgelope paar jaar die musiek- en vermaakbedryf kom verower het. Dis Verkeerd, is Stephantasties se eerste enkelsnit as solo-kunstenaar. Hy het ...

Read More »

UPZ: Drop It

UPZ: Drop It

UPZ celebrates 10 years in industry with release of latest album Internationally renowned producer and artist, UPZ, that brought us Mzansi classics like Pure Surprise, Uzongilinda, Believing and What’s The Point as well as collaborations with Black Motion, Cuebur, Black Coffee and more – marks his 10th anniversary in the music industry with a brand new album titled, Drop It, which released on Friday, October ...

Read More »

Len Muller: Ons Is Een

Len Muller: Ons Is Een

Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...

Read More »

Bouwer Bosch: Verby

Bouwer Bosch: Verby

Bouwer Bosch stel nuwe enkelsnit bekend Bouwer Bosch is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het! Met sy eiesoortige klank en aanslag trap hy diep spore in sy aanhangers se harte. Sy splinternuwe enkelsnit, Verby, stel beslis nie teleur nie! Die liedjie gaan oor konflik in ‘n verhouding. “‘n Mens is geneig om te dink dat konflik ‘n negatiewe aspek in ...

Read More »

Jak de Priester: 15 Jaar

Jak de Priester: 15 Jaar

De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...

Read More »
Scroll To Top