We are Proudly South African
Home / SA Music / Female Artists

Category Archives: Female Artists

  • Klikkerland

    Klikkerland

    Klikkerland se vierde DVD is hier! Mammas en pappas, wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wa...

  • Saarkie: Vir Altyd

    Saarkie: Vir Altyd

    Nuwe Video vir Girl Band Saarkie Suid-Afrika se gunsteling-meisierockers het pas die musiekvideo vir...

  • Karma: Image

    Karma: Image

    Introducing Exciting new SA Female Artist. Karma is one of a new breed of artists emerging from the ...

  • Stella: Hoop in Liefde

    Stella: Hoop in Liefde

    Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Stella se debuut solo-album, Nuwe Môre, is op 28 April 2017 b...

  • Geraldine Scholtz: Sommer

    Geraldine Scholtz: Sommer

    Geraldine reik eerste enkelsnit uit Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankele...

  • Lizandra Winter

    Lizandra Winter

    Omvou in ‘n Winter Wonderland van Loutere Luistergenot deur Jaco Lotriet Sommige aspekte van die Afr...

  • Karly V: Sometimes

    Karly V: Sometimes

    Karly V captures the vulnerability of the human heart in debut single Sometimes With a knack for get...

  • Almarie du Preez: Jy Vir My

    Almarie du Preez: Jy Vir My

    Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Almarie du Preez, met haar strelende fluweelstem, het beslis ...

Klikkerland

Klikkerland

Klikkerland se vierde DVD is hier! Mammas en pappas, wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde kinderreeks, Klikkerland, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, verower reeds kinderharte vandat Volume 1 in 2013 bekendgestel is. Die vierde ...

Read More »

Saarkie: Vir Altyd

Saarkie: Vir Altyd

Nuwe Video vir Girl Band Saarkie Suid-Afrika se gunsteling-meisierockers het pas die musiekvideo vir hul enkelsnit, Vir Altyd, vanaf hulle opkomende album, Queen van die Toorbos, uitgereik. Vir Altyd bou voort op die elektries-akoestiese, bars-uit-jou-nate-uit, wenresep waarvoor dié groep bekendheid verwerf het en kan beskryf word as ’n mengsel van moderne Pop en Rock. Die liedjie is geskryf deur Adèle Fouché en Mjön van Blommestein ...

Read More »

Karma: Image

Karma: Image

Introducing Exciting new SA Female Artist. Karma is one of a new breed of artists emerging from the urban jungles of post Mandela South Africa. Bold, edgy, elegant and integrated, Karma`s musical melting pot takes in such diverse influences as urban pop, electronica and trap-step, creating a unique and striking tapestry that mirrors her life experience. From an early age music and the performing arts have ...

Read More »

Stella: Hoop in Liefde

Stella: Hoop in Liefde

Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Stella se debuut solo-album, Nuwe Môre, is op 28 April 2017 bekendgestel en bestaan uit twaalf hoenderveismooi kontemporêre snitte. Hoop in liefde is een van hierdie pragtige snitte en word gedurende die week van 28 Augustus 2017 aan radiostasies landswyd uitgereik. “Dit is my eerste Afrikaanse liefdeslied wat ek geskryf het.  Die liedjie gaan oor ware liefde deur alle ...

Read More »

Geraldine Scholtz: Sommer

Geraldine Scholtz: Sommer

Geraldine reik eerste enkelsnit uit Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankelende persoonlikeid, is besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, SOMMER, is pas uitgereik en is reeds besig om radiogolwe oor te neem en musiekharte te verower. SOMMER is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en vervaardig deur Murray Lubbe (The Hit Factory) en gaan oor ...

Read More »

Lizandra Winter

Lizandra Winter

Omvou in ‘n Winter Wonderland van Loutere Luistergenot deur Jaco Lotriet Sommige aspekte van die Afrikaande musiekbefryf het die laaste paar dekades ‘n afwaartse neiging vanuit ‘n produksie, en musikale oogpunt beleef, wat gekenmerk word deur oorweldigende vier-maat ritmes, lirieke wat skrams en herhalend in die snitte beperk word, asook die menige danstemas wat nietemin enorme aanklank by die luister publiek gevind het. Ter verduideliking, ...

Read More »

Karly V: Sometimes

Karly V: Sometimes

Karly V captures the vulnerability of the human heart in debut single Sometimes With a knack for getting the party started, Karly V, who has been performing live on the South African circuit for over 7 years and, secretly song writing in the comfort of her home, has finally decided to release some original music. Her breathtaking debut single Sometimes makes its national debut today, and indicates a ...

Read More »

Almarie du Preez: Jy Vir My

Almarie du Preez: Jy Vir My

Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Almarie du Preez, met haar strelende fluweelstem, het beslis geen bekendstelling nodig in musiek- of vermaakkringe nie. Dié voormalige JAM-aanbieder het oor die afgelope sewe jaar nie net naam gemaak as sangeres, liedjieskrywer, omroeper en verhoogkunstenaar nie, maar ook as aktrise, skrywer en TV-aanbieder. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Jy Vir My, is pas vrygestel. Dit is ’n lekkerluister-poptreffer met betekenisvolle lirieke ...

Read More »
Scroll To Top