We are Proudly South African
Home / Big Screen

Category Archives: Big Screen

  • Nommer 37

    Nommer 37

    Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent de...

  • Thys & Trix

    Thys & Trix

    ‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Lean...

  • Stroomop

    Stroomop

    Verfilming aan Ivan Botha se regisseursdebuut skop af. Vrouedag gaan vanjaar behoorlik gevier word m...

  • Die Storie van Ellen Pakkies

    Die Storie van Ellen Pakkies

    Plaaslike fliek ding mee by Internasionale Rolprentfees. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhoudin...

  • Frank and Fearless

    Frank and Fearless

    Those who have thought they have seen the last of Schuster, SORRY! Frank and Fearless is currently i...

  • Toorbos

    Toorbos

    Dalene Matthee Roman kry lewe op Film.  Die bekende roman, Toorbos, uit die pen van bekroonde skrywe...

  • Meerkat Maantuig

    Meerkat Maantuig

    Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou...

  • Susters

    Susters

    SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na ...

Nommer 37

Nommer 37

Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...

Read More »

Thys & Trix

Thys & Trix

‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...

Read More »

Stroomop

Stroomop

Verfilming aan Ivan Botha se regisseursdebuut skop af. Vrouedag gaan vanjaar behoorlik gevier word met die vrystelling van bekende akteur en vervaardiger, Ivan Botha, se langverwagte rolprentregisseursdebuut, Stroomop, wat tans in die verfilmingsfase is. Botha is veral bekend vir sy rolle in die Bakgat-fliekreeks, asook twee van Suid-Afrika se grootste lokettreffers, Pad na jou Hart en Vir Altyd, teenoor Donnalee Roberts. ’n Baie ervare filmspan, wat onderandere ook bestaan uit ...

Read More »

Die Storie van Ellen Pakkies

Die Storie van Ellen Pakkies

Plaaslike fliek ding mee by Internasionale Rolprentfees. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen fliekliefhebber moet misloop nie! Net soos die ware ...

Read More »

Frank and Fearless

Frank and Fearless

Those who have thought they have seen the last of Schuster, SORRY! Frank and Fearless is currently in productions, and will hit the big screen towards the end of 2018. Fearless is a ten year old rural African boy who finds his inner courage, while a big, black dog will act as Fearless’ companion. Sonny Frank is a loveable ageing reprobate with a penchant for ...

Read More »

Toorbos

Toorbos

Dalene Matthee Roman kry lewe op Film.  Die bekende roman, Toorbos, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute vervaardiger, André Scholtz, aan die stuur van dié besonderse rolprent. Hierdie romantiese drama is gebaseer op die 2003-topverkoper met dieselfde naam, wat deel uitmaak van die oorlede skrywer se arsenaal van suksesvolle bosverhale. Dit vertel die storie van Karoliena ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...

Read More »

Susters

Susters

SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...

Read More »
Scroll To Top