We are Proudly South African
Home / Archived / Music Archives

Category Archives: Music Archives

Rocco de Villiers: Kortbroek, Langkouse

Rocco de Villiers: Kortbroek, Langkouse

Rocco de Villiers stel Kort Broek Album bekend! Die bekroonde en uiters begaafde pianis, Rocco de Villiers, is terug met ’n splinternuwe popalbum, wat nie net vir die eerste keer spog met ’n Afrikaanse titel nie, maar ook beloof om luisteraars se voete na die dansvloer te lok. Kortbroek, langkouse is die musikant se veertiende instrumentale album en bou voort op die unieke klavierstyl, eiesoortige komposisies en ...

Read More »

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...

Read More »

Egmond: Koebaai

Egmond: Koebaai

Koebaai se Musiek Video sê Hello Die opkomende enkelsnit van Egmond, Koebaai se musiek video is onlangs vry gestel. Die video is opgeneem in die Mosambiekse eiland Pomene. Egmond vier sy 15de jaar in die musiek industrie met ‘n versameling van sy grootste treffers op een album.  Die 10-stuk album, wie se titel in die splinternuwe enkelsnit Koebaai vervat is, sluit die #1 treffers Better Days, Dis ...

Read More »

Wynand Strydom: Gebed

Wynand Strydom: Gebed

Koos Du Plessis se Gebed word Herleef. Wynand Strydom het oor die afgelope vyftien jaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.  Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree.  Sy splinternuwe album, Skielik Is Jy Vry, is ‘n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis. Wynand Strydom se eerste ...

Read More »

Dawie de Jager: Beyond Infinity

Dawie de Jager: Beyond Infinity

The Voice Stem stel treffende nuwe enkelsnit bekend! Dawie de Jager is beslis nie ’n onbekende gesig in die musiekbedryf nie. Hy het nie net die ‘oor’ van Bobby van Jaarsveld en The Voice SA-aanhangers gedurende die tweede seisoen van dié realiteitsprogram gevang nie, maar is ook die kreatiewe komponis agter die klankbane van verskeie lokettreffers, waaronder Roepman, Sy Klink soos Lente, Jonathan Verraaiers, en meer huidiglik, ...

Read More »

Leon Gropp: Bakenlig

Leon Gropp: Bakenlig

Gesogte Kitaarspeler se eerste Solo-Snit! Leon Gropp, se eerste solo-enkelsnit word hierdie week vrygestel. Bakenlig beloof nie net om luisteraars se hartsnare te prikkel en vir hulle ’n hele nuwe kant van hom te wys nie, maar ook om vir dié talentvolle musikant ’n stewige plek, as sanger, te vestig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Hierdie liedjie is splinternuut en die eerste van heelwat nuwe materiaal wat Leon ...

Read More »

Jeri Silverman: I Wonder

Jeri Silverman: I Wonder

Brand New Single From Forthcoming New Album Jeri Silverman was a hidden gem in the local music scene, but no more. The release of her brand new single I Wonder from her forthcoming debut album Dear Life is going to change all this. Delicate, raw, unapologetic and South African born singer-songwriter Jeri Silverman, crafts soul-stirring melodies with a percussive folk pop edge. Trading Cape Town’s ...

Read More »

Justin Serrao: One Year Warning

Justin Serrao:  One Year Warning

New EP for Justin Serrao Justin Serrao released Are You Lonely last month as the first single from his brand new EP One Year Warning which is currently out. Serrao started recording the EP back in November 2017 at High Seas Studios with Jacques Du Plessis and Gavin Flaks, and is beyond excited for everyone to hear what’s been created. Listening to the songs and ...

Read More »

Dirk van der Westhuizen: Sexy Vi My

Dirk van der Westhuizen: Sexy Vi My

Dirk van der Westhuizen blus die koue met ’n ‘sexy’ nuwe treffer. Eers is daar suiker gegooi, toe spoel hy dit af en nou gaan Dirk van der Westhuizen die koue blus met sy nuwe vuurwarm enkelsnit getiteld Sexy Vi My. Die enkelsnit, wat ook die titelsnit van Dirk se nuutste album is, is ’n Afrikaanse pop/dansliedjie wat enigiemand sexy gaan laat voel. Die liedjie ...

Read More »

Bianca Blanc: Butterflies

Bianca Blanc: Butterflies

Bianca’s First Album to Guarantee Butterflies this July! Emerging young pop star Bianca Blanc has release her much anticipated debut single Butterflies. The self-penned track has had raving reviews across radio stations nationwide. Bianca Blanc is a talented and hardworking young singer/songwriter, hailing from Centurion, Pretoria. With an amazing voice and passion for music, she writes in English and Afrikaans, shaping her tunes on either ...

Read More »
Scroll To Top