We are Proudly South African
Home / Archived / Big Screen Archives

Category Archives: Big Screen Archives

  • Krotoa

    Krotoa

    Plaaslike Flim spog met 8 toekennings by die New-York Film Fees Plaaslike rolprent, KROTOA, wat eers...

  • Hollywood in my Huis

    Hollywood in my Huis

    Hollywood in my Huis vertel die storie van ‘n doodgewone matriek meisie wat aan die verkeerdekant va...

  • Meerkat Maantuig

    Meerkat Maantuig

    Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou...

  • Burn the Floor

    Burn the Floor

    Get ready to rock to the sizzling production of Burn the Floor Before there was Dirty Dancing… Befor...

  • Hoener Met Die Rooi Skoene

    Hoener Met Die Rooi Skoene

    Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. ...

  • Sneeukoningin 2

    Sneeukoningin 2

    ‘n Afrikaanse Animasie vir oud, ouer, jonk en jonger. Die verhaal van Die Sneeukoningin (The S...

  • Breathe

    Breathe

    SA Stars Shine Bright in Hollywood Feature. What would you do if your husband’s life suddenly change...

  • Die Rebellie van Lafras Verwey

    Die Rebellie van Lafras Verwey

    Tobie Cronje oortref alle verwagtinge. Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafra...

  • Faan se Trein

    Faan se Trein

    Willie Esterhuizen speel in Faan Se trein, wat op 'n klein Karoo dorpie afspeel, waar liefde weer 'n...

  • Looking For Love

    Looking For Love

    New Romantic Comedy delves into the perils of Looking for Love. We’ve all had our fair share o...

  • Modder en Bloed

    Modder en Bloed

    Ontberings, uithouvermoë, Die Dapper Aanvaarding van ‘n Uitdaging – En die Trots van ...

  • Twee Grade van Moord

    Twee Grade van Moord

    Weyers en Prinsloo terug op die Groot Skerm Die Suid-Afrikaanse film Twee Grade Van Moord, wat op 22...

  • Liewe Kersfeesvader

    Liewe Kersfeesvader

    Nuwe komedie, Liewe Kersfeesvader, se Wêreld Premiere by KykNET se Silwerskermfees, laasweek. Die pr...

  • Five Fingers for Marseilles

    Five Fingers for Marseilles

    South Africa’s First Western Film to Open in April 2018! 2018 is turning out to be an exciting year ...

  • Die Recce

    Die Recce

    Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees!  As ‘n la...

The Tokoloshe

The Tokoloshe

South African Paranormal thriller Coming to the Big Screen Supernatural thriller The Tokoloshe, directed by Jerome Pikwane and starting Petronella Tshuma, was screened at the first ever Comic Con Africa, at the Kyalami Convention Centre, which was hosted between the 14th and 16th of September. The three-day event showcased comic books, science fiction and fantasy films, as well as television and all things supernatural. The South ...

Read More »

Baby Mamas

Baby Mamas

New Funny Drama fresh from the DIFF Circuit! The all new comedy drama, Baby Mamas, is coming soon to SA Cinemas, after it featured at the Durban International Film Festival. Set in Johannesburg, Baby Mamas revolves around the daily lives, loves and drama of four professional women who are all in different stages of their own real-life baby mama drama. Sharing similar experiences, a sisterhood ...

Read More »

Toorbos

Toorbos

Dalene Matthee Roman kry lewe op Film.  Die bekende roman, Toorbos, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute vervaardiger, André Scholtz, aan die stuur van dié besonderse rolprent. Hierdie romantiese drama is gebaseer op die 2003-topverkoper met dieselfde naam, wat deel uitmaak van die oorlede skrywer se arsenaal van suksesvolle bosverhale. Dit vertel die storie van Karoliena ...

Read More »

Die Recce

Die Recce

Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees!  As ‘n land wat persoonlike films vervaardig wat nie net tot die kollektiewe bewustheid van sy mense spreek nie, het Suid-Afrika oor die laaste jaar of twee ‘n paar spronge vooruit geneem. Die volgende rolprent wat gaan bewys dat ons begin het om die rolprentkuns as ‘n artistieke medium te verken, en nie net as ...

Read More »

Die Storie van Ellen Pakkies

Die Storie van Ellen Pakkies

Die Storie van Ellen Pakkies open Silwerskerm 2018. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen fliekliefhebber moet misloop nie! Net soos die ...

Read More »

Stroomop

Stroomop

Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur.  Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe waters ...

Read More »

Looking For Love

Looking For Love

New Romantic Comedy delves into the perils of Looking for Love. We’ve all had our fair share of bad dates. But when it comes to the worst of them, few can beat the experiences of poor Buyi Dube in the new film Looking for Love by Nigerian-born filmmaker Adze Ugah, which portrays some of the perils of the local dating scene for women who are ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...

Read More »

Thys & Trix

Thys & Trix

‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...

Read More »

Five Fingers for Marseilles

Five Fingers for Marseilles

South Africa’s First Western Film to Open in April 2018! 2018 is turning out to be an exciting year for South African film. Five Fingers for Marseilles, a western that tells the story of a group of young men, the Five Fingers, who stand up to brutal police oppression in Marseilles, a town in the rugged badlands of the Eastern Cape opens at cinemas nationwide ...

Read More »
Scroll To Top